peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*AAN MY SEUN*

God weet hoe elke ouerpaar n seun begeer,Een wat vrolik lag en speel...Daarom het Hy seuns gemaak.n Seun om Pa se maat te wees:n Seun om ma se skat te wees:n Seun wat selfs as hy n man is,Nog hul trots en vreugde is.n Seun is soms n bietjie verlee,om te wys hoe hy regtig voel-Eers as hy en ma weer alleen is,kry sy ha druk en soen.Ja n seun is n geskenk van God.Wat van Hom in die Hemel afkom,Om elke ouer se lewe te verryk.Met sy liefde en vrolikheid.DEUR HELENA SPENCER. Ek wil vra hoekom party seuns wat geveg het om aan die lewe te bly.niks vi sy pa en ander beteken,en as ma vi hom try opstaan.oorlog het.wat is die uitweg van so moeder en seun?stuur antw direk aan my of in gasteboek.thanks


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.