peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*WAT IS N SEUN*

Elke ouer droom van n seuntjie,Om lief te he en mee te speel.n Bondeltjie streke en kattekwaad-Daarom het God seuntjies gemaak.Die trots as hy begin met skool,Die vreugde as hy n Wedloop wen,is iets wat elke pa en ma,van elke seuntjie ken.Hys vol poetse,pret en bogpraaitjies n regte klein karnalie...Hys van die Hemel af gestuur,Die lewendige brokkie PLESIER! DEUR HELENA SPENCER


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.