peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*DIE TUIN VAN MY HART HET EENS SO GELYK*

Ek het vir my n tuintjie geplant eens,hys vernietig,hyt so gelyk: dankies het weelderig gegroei,kan ek help en ek kom weer en aag dis niks het pragtig in my tuin gebloei,bossie bly om jou te sien,boompie laat my toe,en rye sit tog maar was ook in blom saam met ag ek wys jou hoe.EKSKUUS het geil gegroei en vrolike gelag was kol op kol.soentjies ja da was beddings vol.da het soveel mooi goedtjies gegroei,want da het n liefde stroompie gevloei. Die stroompie het net skielik oornag uit gedroog,snaaks trane is nie genoeg om als wee te laat groei,als binne my harte tuintjie is dood. FROM STER!


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.