peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*HOE DIE VROU GEMAAK IS*

Die ronding van die maan,Die soepelheid van die wingerdrank en die heuning van die gras,die bloei van die blomme en die helderheid van die sonnestrale.Trane van wolke en die wisselvalligheid van die hasie en die ydelheid van die pou.Sagtheid van die voëlborsie en die hardheid van n diamant.Soetheid van heuning en wreedheid van n tier.Die hitte van vuur en die koudheid van sneeu.Spraaksaamheid van ekster en die lied van die nagtegaal.Die valsheid van n kraanvoël en getrouheid van n moeder leeu.DIE RES SAL VOLG WAT DAARMEE GEBEUR NA AL DIE NIE SOLIEDE ELMENTE GEMENG IS.


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.