peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*Suid Afrika nuwe virus slaan toe*

Hey manne wys dat jy die jagter en vegter op jou geliefde was,en jy het die geveg na ha hart gewen.Wees trots da op.Want jy was n wenner.Maar wys dit.Gee ha wat ha toekom,gee ha liefde nie net sex nie,moet net se ek het jou lief nie,wys dit.Piekniek,gaan fliek,gaan eet uit,doen dinge saam.Hou mekaar besig en los die ander wat nie aan jou behoort nie,dit is nie joune nie,jy is nie op die aarde gesit om elke vrou of man jou besitting te maak nie.Staan op en maak die lewe n plesier,onth jy kan dit vandag vi jou vrou wegsteek,ma da is IEMAND WAT NIE SLAAP NIE,sy gaan dit sien en sy gaan dit weet.Kom aan as sex so probleem geword het dat jy da oor wil chat,erken dan jy het n probleem en ga soek eerder hulp,en moenie jou siek virus versprei nie.Ek prt met 85%mans van SA en sies 70%orige vrouens van SA wat al die virus vrot brein het!


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.