peperonity.net
Welcome, guest. You are not logged in.
Log in or join for free!
 
Stay logged in
Forgot login details?

Login
Stay logged in

For free!
Get started!

Multimedia gallery


sterikieschat.peperonity.net

*Mwha Mwha*

Ek weet hoe dit gevoel het om alleen te wees. Ma ek het die antw gekry, ek is glad nie alleen nie. Met Hom by my dag en nag het ek meer as net n vriend gekry. Hy is my vriend en my Pa. Ja ek gesels in die dag met hom saans as ek in die kombuis besig is gesels ek saggies binne in my met hom. Mense om my maak nie mee saak. Hul kan ma kyk en verby stap, ek se net seën hulle. Ja deur liedtjies het ek woorde gevind. Soos, hou my vas Here Jesus moet my nie laat gaan. By U voete sal ek veilig staan, hou my vas Jesus. Die wat so klippe gegooi het, ek het why4 delete. Ma sal die site bou. Hoor jy die klop aan jou hart se deur. Jesus staan al jare da,Hy wag om in te ga. Hoelank moet Hy nog klop,voor jy reageer,hoelank moet Hy nog klop voor jy HOM kroon as jou Heer. Hy wil inga ,Hy wil met jou saamgaan op jou lewensbaan, ja Hy wil ingaan.
Ja Hy wil ingaan. Gaan jy weer jou rug op Hom keer voor jy Hom kroon as jou Heer? JA so moet ons onthou elke dag Hy is da vi jou en my. Ek wens ek het lankal met Hom so baie gesels soos ek die laaste week doen. En niks wat ander doen maak mee vi my saak nie. My Pa het my lief en Hy het my hand in SYNE. Love Sonja


This page:




Help/FAQ | Terms | Imprint
Home People Pictures Videos Sites Blogs Chat
Top
.